Polo

Piktogram wat polo aandui
'n Polowedstryd word gespeel
Naqsh-e Jahan-plein in Isfahan is oorspronklik as 'n koninklike poloveld aangelê
'n Polotoernooi in Argentinië

Polo is 'n balspel wat deur twee spanne van vier spelers te perd op 'n veld van 300x200 meter gespeel word. Die ruiter is uitgerus met 'n bamboesstok (mallet) met 'n sigaaragtige dwarshout aan sy punt, sodat hy die bal op die grond kan speel sonder om af te klim. Die spel vereis uitstekende ruiterskap en balvaardigheid.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search